Ek vat vanoggend bietjie Skrif en maak op Jakobus 2 oop. Opnuut besef ek hoe arm ek is. Arm in die Gees. Vir só lank glo ek opreg in God, maar waar is die werke en wat is my geloof dan sonder werke?