Die Herald plaas weekliks ‘n blokkie met Setswana, Afrikaans en Engels, opgestel deur die NWU se Tale-afdeling. So kom leer saam met ons en praat met jou mede-Potchefstromers in sy of haar taal.
“Wil jy regtig probeer voorstel dat alle godsdienste met mekaar kan saamwerk en dit op gelyke vlak ... dit is mos totaal naïef!” Die man wat hierdie stelling maak, is in sy laat sestigs en ‘n diep ...
Die meeste van ons is besonder kwesbaar wanneer dit oor ons kinders gaan. En geslag ná geslag is daar min ouers wat uiteindelik met volle eerlikheid en oortuiging kan sê dat hulle nie foute begaan het ...
Volgens ʼn artikel in MyBroadband het wetenskaplikes vanuit Israel onlangs gesê hulle gaan dalk binne ʼn jaar kanker kan genees. Volgens hulle sal dit bekostigbaar en vinnig wees, en sal dit min ...
Andries van Zyl: Kom ons praat ’n bietjie: jy het verwys na beginsels wat vir jou gehelp het. Kom ons kyk na enkele van die belangrikste beginsels wat solied onder Louis von Zeuner se voete staan.