Parysenaars word, as deel van die Parys Gemeenskap Polisiëring Forum se veldtog, genooi om vanoggend Saterdag 26 November tussen 09:00 en 10:00 na ’n tentoonstelling van motorfietse te kom kyk in die ...
Die Sionspoort Hervormde Gemeente is slaggereed om hul gewilde Vleisfees op 5 Augustus vir die gemeenskap van Randfontein aan te bied. Appel Ernst, die fees se mediabestuurder sê, “Sionspoort ...