Lacrimae rerum: Letterlik die “trane van dinge”, dikwels oor die sorge van die lewe. Uit Vergilius se Aeneïs: “Sunt lacrimae rerum et mentem mortalia tangunt.” (Ook hiér is trane vir die lewensleed en ...